Please allow 3-5 Business Days (Mon-Fri) to process orders after pmt is received prior to dispatch.
Blessings, Donna
Dismiss
Kom maak ‘n DONKIE saam ons! Damesoggend 23 Mei – Klei en Natuurlike Gesondheid Seminar
R350,00
Kom kuier saam!!!
Hierdie is ‘n oggend van lag, onstspan, baie leer en sommer net bietjie self care. Jy wil dit nie misloop nie.
Wat sluit dit in:
Alles wat jy nodig het om jou donkie te maak
Muffin/koek en Tee/Koffie
Geskenkie van Healing Grace
Natuurlike Gesonheid met essentiele olies en ander wenke Werkswinkel (hoe dit werk op sellulere vlak vir hoofpyn, gewigsverlies, slaap patrone, angs, trauma en veel meer)
Reviews
There are no reviews yet.