Description
Wanneer is dit?
29 Julie – 14:00 tot 17:00
Wat kos dit?
R500pp
Wat sluit dit in?
- Ligte ete en iets om te drink
- Profetiese klei werkswinkel
- Healing Grace bekendstelling (sluit in toets van produkte)
- Healing Grace geskenk ter waarde van R200
Waar vind dit plaas?
Trixie’s Koffie winkel -Shop 3, Block A, 123 Thomson St, Colbyn, Pretoria
Kies “local pickup” asb om courier fooie te vermy – jou kaartjies sal per whatsapp bevestig word.
DAAR IS SLEGS 25 PLEKKE BESKIKBAAR
Reviews
There are no reviews yet.