Eksamen Noodhulp Boksie
R210,00
Wat is in jou boksie
- Mirre en Granaat Lip Salf (natuurlik en propvol amazing olies en bywewas)
- Fokus Olie rollertjie (hierdie olies is bekend daarvoor om jou te help fokus met voorbereiding en tydens die eksamen – dit hou ook ‘n spul ander voordele in vir jou liggaam en brein gesondheid)
- Mini Mentos
- Gebed Kaartjie wat jou lei om te bid vir kalmte, fokus en geloof.
“Focus roller blend with Peppermint, Rosemary, Cedarwood, Lavender, Frankincense, Sweet Basil and Juniper Berry essential oils in a carrier oil ready to use, known for it’s amazing ability to assist with focus and concentration”.
3 in stock
Category: Gifts
Tags: eksamen, essentiele olies, gebed, healing grace, lipsalf












Reviews
There are no reviews yet.