Description
Bederf jouself met hierdie luukse haar olie. Dis goed vir jou kopvel en hare. Net wat jy nodig het vir gereelde behandeling om gesonde hare te onderhou of om vernielde hare te vernuwe.
Bevat onder andere Bergamot, Neroli, Frankincense en Mirre Essentiele Olies asook Moringa, Jojoba, Kaste Olie en nog meer.
Dit kom in ‘n pragtige 50ml glas bottel met goue spuit pompie.
Die perfekte geskenk vir daardie spesiale persoon.
Ook beskikbaar in Engels








Reviews
There are no reviews yet.