Gesalfde – Natuurlike Byewas Kers
R160,00
Natuurlike Byewas Kers met ‘n kosbare boodskap – die perfekte geskenk
Met Byewas, Soja Was en Klapperolie in ‘n mengsel van die Heilige Salfolie in Eksodus
In die mooiste wit blikkie wat gerieflik met ‘n deksel toekmaak om dit teen stof ens te beskerm terwyl dit nie gebruik word nie
Byewas is bekend daarvoor om die lug te reinig.
Let asb daarop dat die was in 4 ontwerp kom en verpak word soos in voorraad – die ontwerp kan ongelukkig nie gekies word nie.
Out of stock
Reviews
There are no reviews yet.