Skip to product information
1 of 1

Healing Grace Products

Vrouedag – 9 Augustus!

Vrouedag – 9 Augustus!

Regular price R 220.00
Regular price Sale price R 220.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Kom vier dit saam met ons op Vrouedag – 9 Augustus! 💫

Ons is opgewonde om julle te nooi na ons splinternuwe winkel en venue! Dis ’n dag vol inspirasie, bederf en geselligheid.

✨ Mericia, ’n geliefde Christelike berader, gaan die dames bederf met haar wyse woorde en diep insig.
🌸 Healing Grace bied ook ’n essensiële olie seminaar aan.
🎁 Elke gas ontvang ’n geskenkie
🍰 Heerlike eet- en drinkgoed sal bedien word.

🗓 Datum: 9 Augustus
📍 Plek: Krugersdorp Noord (sal bevestig word aan kaartjie houers)
⏰ Tyd: 10:00

Kom vier vrouwees, genesing en genade saam met ons! 💕
Bespreek jou plek vandag – spasie is beperk!

 

Terme en voorwaardes

  • Indien jy aanlyn bespreek moet jou kaartjie binne 24 uur betaal word of dit word gekanselleer
  • Ongelukkig geen kansellasies nie – ons doen moeite met persoonlike geskenkies
  • Geen kinders onder 12 – hierdie is ‘n tydjie vir jou om bietjie af te skakel en die dag te geniet
  • Ek kan ongelukkig vir niemand kaartjies uithou nie
  • SLEGS aanlyn besprekings – daar word ‘n beperkte aantal kaartjies gelaai en tel af soos dit verkoop so jy kan ongelukkig nie op whatsapp bespreek nie.

‘n % van die kaartjie verkope en die dag se produk verkope word geskenk aan FORA (Friends of Rescued Animals) so kom help ons om hulle te ondersteun.

Quantity
View full details