Description
Bederf jouself met hierdie heerlike, luukse bad en lyf olie. Dis goed vir jou vel en liggaam.
Bevat onder andere Bergamot, Neroli, Frankincense en Mirre Essentiele Olies.
Dit kom in ‘n pragtige 50ml glas bottel met goue spuit pompie.
Die perfekte geskenk vir daardie spesiale persoon.
Ook beskikbaar in Engels
Reviews
There are no reviews yet.