Luukse Badsout – Jy is Genoeg
Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)
R42,00
Luukse Badsout met essentiele olies en gedroogte kruie
Jy is Genoeg
Hierdie is so spesiale, bekostigbare geskenk.
Categories: Bath Products, Gifts
Tags: bath salt, box filler, essential oils, luukse badsout, wedding favor












Inge Mouton –
Dis ‘n boodskappie wat elke vrou nodig het. Dis ‘n hoë kwaliteit produk en laat mens spesiaal voel wanneer jy dit ontvang. Baie dankie Donna.