Gesalfde Handeroom
R160,00
Luukse handeroom met essentiele olies en kosbare skrif.
Hierdie is die perfekte geskenk vir daardie spesiale persoon of om jou badkamer by die huis, kantoor of salon daardie ekstra spesiale “touch” te gee. Almal verdien om te onhou hoe GELIEFD hulle is.
Met olies van die Heilige Salfwingsolie in Eksodus (Kassie, Mirre, Kaneel, Kalmoes en Olyfolie) asook ander essentiele olies, Granaat olie en Kasterolie
Reviews
There are no reviews yet.