Description
Luukse Haar Olie behandeling.
Gebruik op droë hare. Los aan vir ‘n paar uur en was uit met jou Healing Grace shampoo.
Bevat fantastiese essentiele olies wat goed is vir jou hare en kopvel.
Bevat olies van die heilige salfolie van Eksodus
(Mirre, Kaneel, Kalmoes & Kassie essentiele olies) & Granaat & Olyf Olie).
Reviews
There are no reviews yet.