Geliefd Hand Seep
R160,00
Luukse hand seep met essentiele olies en kosbare skrif.
Hierdie is die perfekte geskenk vir daardie spesiale persoon of om jou badkamer by die huis, kantoor of salon daardie ekstra spesiale “touch” te gee. Almal verdien om te onhou hoe GELIEFD hulle is.
Met Neroli, Jasmyn en Roosmaryn essentiele olies asook kasterolie.
Reviews
There are no reviews yet.